fbpx

More Girls, soos baie van julle weet, is Bren Grobler se seun (eienaar van Jaarn) Maandagaand tragies oorlede in ‘n motorfietsongeluk. Ek het dit goed gedink om ‘n trooskombersprojek van stapel te stuur, om haar so in ons liefde en troos toe te vou.

Hello, as many of you might know, Bren Grobler’s son (owner of Jaarn), died in a tragic motorbike accident on Monday, 28 January. We are making a comfort blanket, to cover her in love.

Vir die wat dit in hulle harte voel om ‘n bydrae te maak vir die bers, gee ek graag die spesifikasies.

• 20cm x 20cm blokkie, in 100% Katoen
• Enige 100% katoen, solank dit DK is, sal doodreg wees.
• As jy nie een van die twee in jou stash het nie, en voel jy wil graag ‘n bolletjie gaan koop, wil ek graag voorstel om te kyk na ‘n ligte grys, of ligte bruin/fudge kleur. As jy wel ‘n bolletjie in jou stash het, maak kleur nie saak nie. Dit gaan ‘n happy kombers wees.
• Die blokkies moet asb ‘n soliede kleur wees.

If you want to contribute to this special project, here are the specifications:

  • 20cm x 20cm block, 100% cotton (DK)
  • If you don’t have any in your stash and want to go buy, try to keep to a neutral colour scheme (grey’s, browns, neutrals) If you do have cotton and it is a bright colour, use it, colour doesn’t matter. It will be a happy blanket.
  • Blocks to be in solid colours only

Ek is seker daar gaan sommer baie blokkies wees, en wees gerus dat elke een gebruik gaan word. Ons wil soveel moontlik trooskomberse uit julle blokkie donasies maak, as dit moontlik is, een vir elke lid van die gesin, so wees gerus dat jou blokkie wel gebruik gaan word. Enige orige blokkies sal ons dan in komberse maak, en vir ‘n liefdadigheidsorganisasie van Bren se keuse gaan.

If there are a lot of blocks, rest assured, they will all be used. We want to aim at making a blanket for each member of the family. Any leftover blocks will be made in a blanket, to be given to a charity organisation of Bren’s choice.

Daar gaan ook ‘n klompie blommetjie patrone op Jaarn se website wees. Carle het met die pragtige voorstel gekom dat ons elkeen ‘n blommetjie ook kan maak, as jy so voel, en so dan al die blommetjies aanmekaar hekel vir Kyle se dogtertjie, en weereens, enige orige blommetjies sal wel op ‘n kombers gebruik word. Sien asb hier.

We are also planning a FIELD OF FLOWERS blanket for Kyle’s daughter, Skylar. If you want to make a flower as well, please check here for patterns. Lots of local and international designers have banded together to design or make available a current flower motif design. These flowers will be joined by someone else to create the field of flowers. Please see this post.

Afsny datum vir die blokkies is 28 Feb 2019.

Cut-off date is 28 February 2019.

Daar is verskeie afgooi punte wat ek en Carle in die afgelope paar dae geïdentifiseer het, en graag wil ek vir elkeen van julle baie dankie sê dat julle bereid is om so in te staan.

Kindly send your blocks and/or flowers to these collection points:

PRETORIA
• Yarn at ZelLé – 467B Theunis van Niekerk str, Rooishuiskraal, Centurion
• I Love Yarn – 94 Anderson str, Brooklyn
• Coffee on 18th – 232 18de Laan, Villieria

JOHANNESBURG EN OMGEWING
• Buttons and Bows – Cramerville Village, 31B Main Rd, Bryanston
• In my Knapsak – Ingang 2, Checkers Hyper, h/v Rondebult en Leeuwpoort, Parklands, Boksburg

WES KAAP EN OMGEWING Western Cape & surrounds
• Thimbles Quilt and Knit – 10 Gladstone str, Durbanville, Kaapstad
• Ananda – Noordelike voorstede naby Panorama Mediese Kliniek. Skakel haar gerus op 083 774 7732
• Erina – Haar nuwe winkel in George is nog nie oop nie, maar kontak haar gerus op 082 755 7244.

NATAL – KLOOF
• Be Inspired – 18 Msinsi Rd, Kloof, Durban

BLOEMFONTEIN
• Marie Terblanche 083 7522982

If you are too far from any of the collection points, kindly mail your parcel to Postnet:

Vir die van julle wat nie by enige van die punte kan uitkom nie, stuur asb julle blokkies na:
PostNet, Gezina Galleries in Pretoria. Gee hulle asb my detail. Eloise Nel 0763950957.

(Julle is ook welkom of dit PEP na PEP te stuur) (PEP Stores to PEP Stores offer great rates)

Laastens wil ek vir elkeen van julle baie dankie sê vir julle liefde wat julle so aan Bren en haar gesin bewys.

Thank you for all the care, love and messages you’re extending to Bren and her family.

 

 

COMMENTS (1)

Write Your Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

CART

X